Oerdoe Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Oerdoe |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Huidige status | Aktief |
URL | ur.wikipedia.org |
Die Oerdoe Wikipedia is die Oerdoe uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 209 500 artikels, en is die 54ste grootste Wikipedia.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search